Danny Smoke live by Kapstadt Brauhaus Langebaan
Thu Jul 16, 19:30 - Thu Jul 16, 21:00
Kapstadt Brauhaus Langebaan
ABOUT
Danny Smoke keer terug na Kapstadt Brauhaus Langebaan se verhoog en hierdie is een vertoning wat jy nie wil misloop nie! Maak gereed vir ’n aand propvol energie, ongelooflike musiek en die unieke charisma wat gehore oral laat terugkom vir meer.
Of jy nou ’n jarelange aanhanger is of hom vir die eerste keer gaan beleef – Danny Smoke weet hoe om ’n skare aan die sing, dans en kuier te kry.
Bring jou vriende, bring jou kuiergees en kom beleef ’n aand wat nog lank oor gepraat gaan word!
DIRECTIONS
Danny Smoke live by Kapstadt Brauhaus Langebaan
Kapstadt Brauhaus Langebaan
1 Mykonos Access Rd, Mykonos, Langebaan, 7357
Get Directions