Eerstespanfunksie 2026
Thu Aug 13, 17:30 - Thu Aug 13, 20:00
Hoërskool Stellenbosch
ABOUT
Eerstespanfunksie 2026: Vier ons kampioene!
Hoërskool Stellenbosch nooi alle ouers en ondersteuners uit na ’n spesiale aand waar ons ons eerstespanne eer en hul prestasies vier. Hierdie funksie is deel van die opbou tot Interskole 2026 en gee ons die geleentheid om saam trots te wees op ons leerders se harde werk en toewyding.
Kom deel in die feestelike atmosfeer, wys jou ondersteuning en wens ons spanne sterkte vir die groot uitdaging wat voorlê.
Datum: 13 Augustus 2026
Tyd: 17:30 vir 18:00
Prys van kaartjies: R140 ouers
Skoliere in skooldrag gratis
Hierdie funksie is slegs vir uitgenooide eerstespangaste en hul ouers.