Musiekkonsert Geluksoord

Sat Aug 15, 16:30 - Sat Aug 15, 21:00

NG Stellenbosch-Welgelegen

ABOUT

Dit is weer tyd vir die jaarlikse Musiekkonsert ten bate van Geluksoord.


Kom geniet musiek van plaaslike musiekgroepe op

Saterdag, 15 Augustus 2026, om 16:30 vir 17:00

by NGK Stellenbosch Welgelegen in Buitekringweg 6


Musiek word gemaak deur

  • Die Schwanzsel Trio
  • Kerkkoor VGK Kylemore
  • Bloemhof Matrix 2026


Die koste van die kaartjie beloop R110.00 en sluit 'n lekker bord sop in.

DIRECTIONS

Musiekkonsert Geluksoord
NG Stellenbosch-Welgelegen
6 Buitekring Rd, Dalsig, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions