No under 18s

Die Koöperasie Skuuropskop

Fri Sep 4, 17:30 - Sat Sep 5, 02:00

Malmesbury Showgrounds

ABOUT

SKUUROPSKOP 2026


Die Koöperasie Malmesbury bied met trots SKUUROPSKOP 2026 aan – 'n aand van topklas vermaak, lewendige musiek en 'n onvergeetlike kuier in die Swartland!


Sluit op Vrydag, 4 September 2026, by ons aan by die Malmesbury Skougronde vir 'n energieke musiekervaring met drie gewilde kunstenaars wat die verhoog gaan laat lewe kry:


Tequila Band

Brandon Miles

Brackenbeat


Surprise Artist????

Annelie


Of jy nou kom om saam te sing, te dans of net die atmosfeer te geniet, SKUUROPSKOP 2026 beloof om een van die hoogtepunte van die jaar te wees.


Datum: 4 September 2026

Plek: Malmesbury Skougronde

Deure open: 17:30



Versamel jou vriende, bespreek jou kaartjies vroeg en maak gereed vir 'n aand vol goeie musiek, lekker kuier en onvergeetlike herinneringe.


Ons sien jou by SKUUROPSKOP 2026

DIRECTIONS

Die Koöperasie Skuuropskop
Malmesbury Showgrounds
67 Merino St, Malmesbury, 7299, South Africa
Get Directions