OMS-Orkes-Extravaganza 2026

Sat Jul 25, 18:00 - Sat Jul 25, 20:00

Sekondêre Meisieskool Oranje

ABOUT

Die Sekondêre Meisieskool Oranje bied aan OMS-Orkes-Extravaganza. Kom luister na 'n aand gevul met orkeste van onder meer Oranje Meisieskool, Willem Postma, Eunice, Grey College, St Patrick CBC, Kimberley Girls High, Mangaung Strings Project en die Bochabela String Orchestra.

DIRECTIONS

OMS-Orkes-Extravaganza 2026
Sekondêre Meisieskool Oranje
Get Directions