Family friendly
Joshua Na Die Reën - Potchefstroom
Fri Aug 14, 18:00 - Fri Aug 14, 21:30
THR ROOTS
ABOUT
JOSHUA NA DIE REËN - THE ROOTS VENUE (POTCHEFSTROOM)
NB!!! SLEGS 300 KAARTJIES BESKIKBAAR
- Neem kennis dat die show skuif na binne, weens die koue weer.
- Geen eie kos of drankies word toegelaat nie.
DATUM: 14 AUGUSTUS 2026 (VRYDAG)
THE ROOTS VENUE
TYD: HEKKE OPEN 18:00
Program:
18:00 - Hekke Open
18:30 - Tydloos
19:30 - Joshua Na Die Reën
Kaartjie Pryse: (Excludes Quicket Fees)
Per Persoon Aanlyn - R200
Couples - R350
Studente - R180
Kinders onder 13 - R120
Kinders onder 5 jaar - Gratis
Kaartjies by die deur - R250
Meer inligting: Whatsapp Ultimate Events by 065 873 8907