Ben en sy wonderlike wêreld van avonture.

Tue Sep 18, 18:00 - Thu Sep 20, 20:00

Laerskool Unika

ABOUT

Ben is 'n regte boekwurm en Juffrou Reubenheimer besluit om vir hom 'n boek te gee om die vakansie te lees. Nadat die boelies hom spot gooi hy die boek uit woede...wat daarna gebeur is 'n droom......of is dit?

DIRECTIONS

Ben en sy wonderlike wêreld van avonture.
Laerskool Unika
Abbot Rd, Randburg, Johannesburg, 2193, South Africa
Get Directions