Family friendly

Erfdeel Dames oggend

Sat Aug 1, 09:30 - Sat Aug 1, 12:00

Erfdeel Gemeente Riebeeckstad

ABOUT

Dames, sit op jou volkleur hoed, trek aan jou skoene, kom met moed.

Hoela gaan jou heupe laat swaai, maak jou reg vir 'n hewige kekkel en lawaai.

'n Belewenis wat wag, en vriendskappe vleg...


TREK AAN, TREK REG, TREK WEG

DIRECTIONS

Erfdeel Dames oggend
Erfdeel Gemeente Riebeeckstad
59 Kennaugh St, Riebeeckstad, Welkom, 9469
Get Directions