Die Wynmeester: Kom proe saam

Fri Aug 7, 17:00 - Sun Aug 9, 18:00

Banqueting Hall (Oudtshoorn Civic Centre)

ABOUT

MET Andrew Mellish, Arno Smith, Riaan Marais en Danie van der Merwe


Soveel stories is versteek in ’n bottel wyn. Danie van der Merwe, aanbieder van die gewilde VIA-reeks Die Wynmeester, kuier vir die eerste keer saam met drie talentvolle wynmakers by Klein Karoo Klassique. Die wynmakers vertel meer oor die kuns van wynmaak, die uitdagings in die bedryf en deel ’n paar staaltjies. Kom proe saam terwyl die wynmakers hul wyne saam met ’n heerlike bypassende happie aanbied.


WITH Andrew Mellish, Arno Smith, Riaan Marais and Danie van der Merwe


So many stories are hidden inside a bottle of wine. For the first time at Klein Karoo Klassique, Danie van der Merwe, presenter of the popular VIA series Die Wynmeester, is joined by three talented winemakers. The winemakers share more about the art of winemaking, the challenges within the industry, and a few entertaining anecdotes. Come and enjoy a tasting as the winemakers present their wines paired with a delicious complementary snack.

DIRECTIONS

Die Wynmeester: Kom proe saam
Banqueting Hall (Oudtshoorn Civic Centre)
Langenhoven Rd & Voortrekker St, Oudtshoorn, 6625, South Africa
Get Directions