FREE OPTIONS

Koffie-Kroeg & Pizza Aand vir Graad 9

Fri Jun 26, 18:30 - Fri Jun 26, 20:30

Communitas, Oosterlig

ABOUT

Vir ons Koffie-kroeg en Pizza aand nooi ons al ons Graad 9's, en hulle maatjies, vir ’n lekker aand van pizza, games, hot chocolate, kuier en ’n check-in oor hoe dit regtig met julle gaan.


Kom kuier saam, bring jou stories van die jaar sover, en vier saam met ander wat ook hierdie nuwe seisoen leer navigeer.


Belangrike inligting:

• Net vir Graad 9’s

• 26 Junie 2026

• 18:30–20:30

• By die kerk

• R50 per persoon, betaalbaar op die aand



NB: Elke tiener moet voor bespreek word! Kaartjies sluit Dinsdag 23 Junie om 20:00.

DIRECTIONS

Koffie-Kroeg & Pizza Aand vir Graad 9
Communitas, Oosterlig
469 Lea St, Waterkloof Glen, Pretoria, 0010
Get Directions