Klassique-pakket / Klassique Package
Fri Aug 7, 10:00 - Sun Aug 9, 19:00
Civic Center Burgersentrum
ABOUT
Immerse yourself in a weekend of exceptional music with the Klassique Package. This package at just R1 200 includes entry to eight recitals, offering a saving of 24%. Available in limited numbers, the package is the ideal way to experience classical music, while enjoying outstanding value. Secure your package early and enjoy unforgettable musical moments at Klein Karoo Klassique.
Geniet ’n naweek van uitsonderlike musiek met die Klassique-pakket. Hierdie pakket sluit teen slegs R1 200 toegang tot agt musiekuitvoerings in, met ’n besparing van 24%. ’n Beperkte aantal van dié pakkette is beskikbaar, wat die ideale manier bied om die klassieke musiekprogram te ervaar, teen uitsonderlike waarde. Bespreek jou pakket vroegtydig om onvergeetlike musiekoomblikke by Klein Karoo Klassique te geniet.
Recitals included as part of the Klassique Package • Uitvoerings ingesluit as deel van die Klassique-pakket:
- Postcards
- Klassique Galakonsert
- Trio Contraire
- Take Four Piano Quartet
- Heimwee
- Unheard (of)
- Cellissimo
- US Koor: 90 jaar