No under 21s

Gim Interskole Geesfees 2026

Fri Jul 31, 18:00 - Fri Jul 31, 23:00

Hoërskool Gimnasium Paarl, CR-Sentrum

ABOUT

INTERSKOLE GEESFEES 2026 IS HIER!


Weet jy nie waarheen om te gaan of wat om te doen op die vooraand van die GROOTSTE Interskole van die jaar nie? Jou bekommernisse is verby!


In samewerking met die Oudstudentebond nooi ons jou na die Interskole GEESFEES – die ideale plek om saam met mede-Gimmies, oud-Gimmies en vriende die gees behoorlik aan die brand te steek voordat die groot dag aanbreek.


Die gewilde RAAF gaan die verhoog oorneem en sorg vir 'n aand vol energie, lekker kuier en groot vermaak.


Tafel- en kaartjiebesprekings is NOU OOP!


Kostes : R 3000 per tafel van 10 mense / R300 per persoon

Ingesluit by jou kaartjie is 'n heerlike steak & chips-ete

Kroeg slegs oop vir kaartbetalings (Geen kontant)


Kom vier die rooi-, die geel- en die groen-trots, vang gees saam met ou vriende en wees deel van wat beloof om een van die hoogtepunte van die Interskole-naweek te wees.


Vir enige navrae : [email protected]


Groen vloei deur ons are. Die gees begin hier.

DIRECTIONS

Gim Interskole Geesfees 2026
Hoërskool Gimnasium Paarl, CR-Sentrum
416 Main Rd, Lemoenkloof, Paarl, 7620, South Africa
Get Directions