FREE OPTIONS
Family friendly

Hoërskool Sentraal & Eie Haard Verjaarsdagkuier

Fri Aug 21, 14:00 - Fri Aug 21, 23:59

Hoërskool Sentraal

ABOUT

Herleef die verlede. Vier die vandag. Koester die vriendskap.


Kom kuier saam met ou en nuwe vriende by ons onvergeetlike reünie- en verjaarsdagkuier waar ons saam met die huidige Traliegemeenskap terugdink aan kosbare herinneringe, die hede vier en vriendskappe weer opvlam.


  • Ons verwelkom graag ons huidige Traliegemeenskap en alle Oud-Tralies
  • Prettige rolbalkompetisie in spanne @ R100 per span
  • Knetterende vure en lekker kuier-areas
  • Heerlike spitbraai en lekker musiek
  • Bring jou eie coolbox @ R200
  • Snoepie & lekker koffie
  • 'n Aand van warmte, nostalgie en samesyn


Ons bring oud en jonk bymekaar vir 'n aand van lag, herinneringe en warm geselskap.


Moenie uitmis nie - ons sien uit om saam met julle fees te vier!

DIRECTIONS

Hoërskool Sentraal & Eie Haard Verjaarsdagkuier
Hoërskool Sentraal
37 General Conroy St, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, South Africa
Get Directions