Speelkamersessies met Bertus Basson

Wed Oct 7, 12:00 - Sat Oct 10, 14:00

Basson & Co

ABOUT

Die stersjef Bertus Basson, wat bekend is vir sy agt uiteenlopende restaurante en TV-reekse soos In die sop, Ultimate Braaimaster en Kokkedoor, bied vanjaar weer sy gewilde speelkamersessies aan. Kom beleef ’n kookdemonstrasie in sy hoogaangeskrewe Eike-restaurant waar hy spesialiseer in eg Suid-Afrikaanse geregte met ’n kreatiewe kinkel. Hy gaan nie net wys hoe om met kos te toor nie – gaste sit ná die demonstrasie ook aan by ’n heerlike feestafel.



BESPREEK JOU PARKEER EN PENDELDIENS NA WOORDFEES-OPTREDES

DIRECTIONS

Speelkamersessies met Bertus Basson
Basson & Co
5 Blersch St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions

DISCOVER