Family friendly

Storie-speel

Sun Oct 4, 09:00 - Sat Oct 10, 09:35

Adam Small-laboratorium

ABOUT

Met Angelique Filter, Mila Sobolewski, Devonecia Swartz, Estelle Olivier


Storie-speel is ’n vrolike, verbeeldingryke teaterervaring waar stories nie net gehoor word nie, maar lééf. Jong teatergangers word genooi om saam te speel, karakters lewe te gee en te help dink aan oplossings vir die kinkels in die verhale. Met lag, verbeelding en interaksie sorg ons saam dat die son in die lug bly en die diere se sterte reg uitgedeel word! Perfek vir jong feesgangers en almal wat daarvan hou om na stories te luister – en soms self deel daarvan te word.


Koördineerders en fasiliteerders Amelda Brand, Estelle Olivier


’n Produksie van die Stellenbosch Universiteit-dramadepartement, in samewerking met LAPA en die Suidoosterfees.




DIRECTIONS

Storie-speel
Adam Small-laboratorium
15 Victoria St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions