Afterpaartie All Stars
Sat Oct 10, 22:00 - Sun Oct 11, 00:00
SU Konservatorium Amphitheatre
ABOUT
’n Eenmalige byeenkoms van feesgunstelinge en ’n klomp verrassende gaste wat sorg vir ’n plesierige, genre-oorskrydende finale waar enigiets kan gebeur en niemand lus is om huis toe te gaan nie.
Afterpaartie
Elke feesdag het daardie oomblik wanneer die laaste verhooglig uitdoof en die skare huis toe gaan, maar jý, jý is nog lank nie reg om te gaan slaap nie. Moenie vrees nie: Die Toyota Stellenbosch Woordfees het vanjaar die perfekte kuierplek vir siele wat nie maklik rus vind nie. Kom kuier van Maandag tot Saterdag om 22:00 by die Afterpaartie – ’n laatnag-geleentheid waar die musiek aanhou lank nadat die formele program klaar is. Van Suid-Afrika se voorste blues-, rock- en jazzkunstenaars gaan sorg vir vonke.
**********************************************************************
A once-off collective of festival favourites and surprise guests come together for a joyful, genre-crossing finale where anything can happen and nobody will want to go home.
Afterpaartie
Every festival day has that moment when the last stage light fades and the crowd heads home — but you, you’re nowhere near ready for bed. We’ve got you: you don’t have to wander aimlessly through quiet streets or spend hours searching for that elusive late-night venue. Woordfees 2026 has the perfect hangout for the night owls. Join us from Monday to Saturday at 22:00 for the Afterpaartie – a late-night event where the music keeps playing long after the formal programme has ended.