RAAF: Van toe tot nou
Fri Oct 9, 13:00 - Fri Oct 9, 16:00
The Daisy Jones Bar
ABOUT
Kom ervaar waar alles begin het vir Lourens en Esté van RAAF. As twee jong universiteitstudente begin hulle In 2010 die Bottomless Coffee Band in Lourens se koshuiskamer. In 2022 vier hulle by die Toyota Stellenbosch Woordfees ’n volsirkel-oomblik toe hulle hul naam verander na die betekenis van hulle van, RAAF. Kom beleef dié lewensveranderende energie en nostalgie van toe tot nou by ’n gesellige konsert vol sameswyn vir almal wat glo die goeie ou dae is nóú.
Produksiebestuur El Vannemé-Bekink
Klankingenieur en verhoogbestuur Rodger Lionel Bruiners
Beligtingsontwerp en tegniese bestuur Reinhardt Coetzee