Glaskas: 20 jaar
Fri Oct 9, 20:00 - Fri Oct 9, 21:30
The Daisy Jones Bar
ABOUT
Met Deon Meiring, Johan Viljoen, Lolke-Louis Claassen, Francois Kleynhans
Glaskas is vanjaar 20 en die groep vier hierdie mylpaal met al die gunstelinge sedert 2006 – van die liedjies waarmee dit alles begin het tot vanjaar se nuwe uitreikings. Dis pop-punk én dis bekfluitjie, en die lirieke tong-in-die-kies én diepsinnig.