Gert Vlok Nel
Sat Oct 10, 13:00 - Sat Oct 10, 13:50
The Daisy Jones Bar
ABOUT
Met Gert Vlok Nel
Die woord- en klankgenie van die Groot-Karoo is terug op die verhoog met ’n unieke vertoning wat aanhangers soos altyd aan sy lippe sal laat hang. Danksy ’n lewe wat al ontelbare draaie gegooi het, asook sy unieke poësie, aweregse humor en droë maniërismes, sorg Nel se optrede vir uitsonderlike oomblikke.