No under 16s

Meesters en meltdowns

Wed Oct 7, 19:00 - Sat Oct 10, 17:15

Paul Roos-teater

ABOUT

Kabaret


Met Lucinda Rosa Bosch (sang, verteller), Wesley van der Westhuizen (klavier)


Kunstenaars is net soos ons – selfs die groot meesters was nie verhewe bo ’n goeie ou meltdown nie! Lucinda Rosa Bosch (Die Melktert Kommissie) kombineer haar musiektalent en visuele verbeelding om episodes in die kunsgeskiedenis uit die verf te laat kom. Onder haar komiese vergrootglas is 12 meesters, onder andere Frida Kahlo, Picasso, Vincent van Gogh, Tretchikoff. Dié speelse produksie onthul die menslikheid agter die genialiteit – die passies, frustrasies en krake in hulle briljantheid – want uiteindelik is ons almal kunstenaars... en soms is ’n ineenstorting presies wat ons nodig het.


Komposisies en musikale verwerking Lucinda Rosa Bosch, Wesley van der Westhuizen



DIRECTIONS

Meesters en meltdowns
Paul Roos-teater
311 Suidwal Rd, Krigeville, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions