Family friendly

Kristi Steyn: As die mooi aan ons haak

Sat Oct 3, 19:00 - Mon Oct 5, 17:00

Paul Roos-teater

ABOUT

Met Kristi Steyn (sang), Christian van Zyl (klavier), Krayno Lategan (tjello)


As die mooi aan ons haak is ’n ode aan die stories wat ’n mens vorm. Dié produksie, met sy unieke jazz- en big band-klank, ondersoek kreatiwiteit, inspirasie en die mens se behoefte om te skep. Saam met haar oorspronklike musiek, begelei deur klavier en tjello, verweef Kristi stories en gedigte om stukkies van haarself weg te gee sodat die gehoor hulself daarin kan vind. Dit is nie net die lelik wat ’n mens vorm nie, maar ook die mooi wat aan jou haak.




DIRECTIONS

Kristi Steyn: As die mooi aan ons haak
Paul Roos-teater
311 Suidwal Rd, Krigeville, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions