Family friendly

Draai die ligte na môre

Sat Oct 3, 14:00 - Tue Oct 6, 21:00

Paul Roos-teater

ABOUT

Met Lelanie van der Berg (sang), Philip Vermeulen (kitaar), Melisizwe Plaatjie (klavier)


Draai die ligte na môre is ’n unieke, intieme musiekervaring wat gehore nooi om nie net te luister nie, maar werklik te vóél. Hierdie produksie verweef jazz, ghoema en kontemporêre wêreldklanke in oorspronklike liedere wat vars, eerlik en diep roerend is. Die musikante word verenig deur ’n gedeelde passie vir musiek en neem die gehoor op ’n emosionele reis deur lig en skadu, herinneringe, verlies en nuwe beginne.



**********************************************************************************


With Lelanie van der Berg (vocals), Philip Vermeulen (guitar), Melisizwe Plaatjie (piano)


Draai die ligte na môre is a unique, intimate musical experience that invites audiences to listen and truly feel. Jazz, ghoema, and contemporary world sounds are woven into original songs that are fresh, honest, and deeply moving. United by a shared passion for music, these three musicians will take you on a journey through light and shadow, memories, loss, and new beginnings.



DIRECTIONS

Draai die ligte na môre
Paul Roos-teater
311 Suidwal Rd, Krigeville, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions