Wie call die shots?

Sat Oct 3, 10:00 - Mon Oct 5, 15:00

Idasvallei Primêr

ABOUT

DEBUUT


Met Jeswaan Boneparte, Kyle Farmer, Janru Steenkamp, Thakgalo Sello, Nurudien Wyngaard, Edwardo Kok


Danger. Gevaar. Ingozi. Bly weg. Lê plat. Ons is nie veilig nie. Die strate bloei van Gwa! Ba! Ba! Snellers word getrek, maar wie call die shots? Koeëls vlie deur ’n rugsak tot in die hart van ’n droom. Asems word opgehou, angs word opgebou. Dis normaal. Wie call die shots? plaas die kollig op wapengeweld in Suid-Afrika en hoe dit ons gemeenskappe en kinders raak.


Regisseur Byron Klassen

Skrywer Miché van Wyk


Moontlik gemaak deur die Stigting vir die Bemagtiging deur Afrikaans (SBA) met ondersteuning van die Tribuo en Proscenium-dramakompetisie, Toyota Stellenbosch Woordfees en die Suidoosterfees.









DIRECTIONS

Wie call die shots?
Idasvallei Primêr
Bloekom Ave, Idasvallei, Stellenbosch, 7600
Get Directions