Family friendly

Krapp se laaste band

Sat Oct 3, 20:00 - Mon Oct 5, 20:50

Idasvallei Primêr

ABOUT

DEBUUT


Met Carel Nel


Dis 'n laataand in die toekoms. Alleen op sy verjaarsdag sit Krapp tussen bokse vol herinneringe en die brose oorblyfsels van ’n lewe wat verbygegly het. Terwyl hy luister na ’n opname van sy jonger self – ’n stem vol ambisie, begeerte en selfvertroue – word hy gedwing om die afstand tussen wie hy was en wie hy geword het, in die oë te kyk. Met humor, hartseer en genadelose eerlikheid word dié vertaling van Krapp’s Last Tape ’n diep ontroerende meditasie oor identiteit, liefde, verlies, tyd en die verhale wat ons vir onsself agterlaat. Carel Nel lewer ’n priemende vertolking van Samuel Beckett se ikoniese karakter.


Vervaardiger en regisseur Stefan Benadé

Skrywer Samuel Beckett

Vertaler, ontwerp, choreografie, musiek en verhoogbestuur Stefan Benadé


Ondersteun deur die Toyota Stellenbosch Woordfees




DIRECTIONS

Krapp se laaste band
Idasvallei Primêr
Bloekom Ave, Idasvallei, Stellenbosch, 7600
Get Directions