No under 16s

’n Middel

Mon Oct 5, 10:00 - Sun Oct 11, 18:00

Idasvallei Primêr

ABOUT

DEBUUT


Met Tinarie van Wyk Loots, Stian Bam


’n Middel is ’n rou, intieme blik op ’n paartjie vasgevang tussen wat was en wat nooit geword het nie. Ná jare saam begin die stilte harder praat as die woorde: onvervulde begeertes, gemiste kanse, liefde wat gelyktydig bestaan en verbrokkel. In ’n enkele ruimte ontvou ’n gesprek wat lankal moes gebeur – skerp, eerlik, soms wreed, soms onverwags teer. Eldridge se teks sny tot by die kern van die middeljare: die konfrontasie met tyd, keuses en die brose hoop op verandering.


Regisseur Cintaine Schutte

Skrywer David Eldridge

Vertaler Wessel Pretorius

Ontwerp Nell van der Merwe

Verhoogbestuur Ané Koegelenberg


'n Toyota Stellenbosch Woordfees-produksie, moontlik gemaak deur NATi


DIRECTIONS

’n Middel
Idasvallei Primêr
Bloekom Ave, Idasvallei, Stellenbosch, 7600
Get Directions