Aandwandeling
Tue Oct 6, 18:00 - Tue Oct 6, 20:00
Vertrek vanaf die Dorpmuseum
ABOUT
Pietman Retief neem feesgangers namens die Stellenbosch-museum op ’n lieflike aandwandeling deur die middedorp. Soos hy deelnemers deur die bekende strate begelei, gesels hy oor die geskiedenis van die historiese geboue en vertel interessante staaltjies oor die dorp. Bring gemaklike stapskoene en ’n trui.
DIRECTIONS
Aandwandeling
Vertrek vanaf die Dorpmuseum
18 Ryneveld St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions