No under 18s

Knuppeldik aan kinkelkos

Sat Oct 10, 18:00 - Sat Oct 10, 21:00

KleinBlouKlip Farm

ABOUT

Sluit aan by die Kokkedoor-wenners Hanna en Dirk van der Westhuizen vir ’n onvergeetlike langtafel-ervaring by KleinBlouKlip. Vier die bekendstelling van hul nuwe resepteboek, Knuppeldik aan kinkelkos, met ’n vyfgang-feesmaal geïnspireer deur die Karoo, familieherinneringe en kreatiewe kinkelkos. Verwag hartlike stories, verrassende geregte, uitstekende wyne en ’n aand vol musiek, nostalgie en moderne Suid-Afrikaanse kookkuns. ’n Eksklusiewe viering van kos, wyn, kultuur en die geure wat mense om ’n tafel saambring.


Ondersteun deur KleinBlouKlip en die eienaars, Carel Nolte en Rikus Kok


DIRECTIONS

Knuppeldik aan kinkelkos
KleinBlouKlip Farm
KleinBlouKlip Farm, 955 Blaauwklippen Rd, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions