Ateljeebesoeke: Francé Beyers

Thu Oct 8, 13:00 - Fri Oct 9, 14:00

49 Van Der Stel St

ABOUT

Van der Stelstraat 49


Francé Beyers is bekend vir haar lang verbintenis as redakteur van die tydskrif Stellenbosch Visio en haar passie vir die bevordering van kuns en kultuur. Beyers beskou keramiek as ’n wonderlike avontuur en geniet dit om in hierdie nuwe medium te leer en te eksperimenteer.


**************************************************************************************


49 Van der Stel Street


Francé Beyers is best known for her long tenure as the editor of Stellenbosch Visio and as an arts and culture advocate. She sees ceramics as a wonderful adventure, and is enjoying learning and experimenting in this new medium.





DIRECTIONS

Ateljeebesoeke: Francé Beyers
49 Van Der Stel St
49 Van Der Stel St, Mostertsdrift, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions