Family friendly

Ateljeebesoeke: Vivian van der Merwe

Sat Oct 3, 14:00 - Sun Oct 4, 15:00

59 Tiobelle Cres

ABOUT

Tiobelle Crescent 59, Jamestown


Wanneer taal tot by die uiterste grense van sy uitdrukkingsvermoë gedwing word, bereik dit ’n drempel waar dit nie meer kan byhou nie. “As skilder is dit my oortuiging dat dit juis in hierdie stilte – anderkant taal, konsepte en retoriek – is waar wiskunde, musiek en skilderkuns begin, en waar die gekondisioneerde perspektiewe van geskiedenis, betekenis en styl oorskry en afgewerp word," sê Van der Merwe. "Dit is die leitmotief wat my werk al vir meer as 50 jaar onderlê.”


**************************************************************************************************


59 Tiobelle Crescent, Jamestown


When language is pushed to the limits of its expressive form, it reaches a threshold beyond which it cannot cope. As a painter, it’s Van der Merwe's conviction that it’s in this silence, beyond language, concepts and rhetoric, where mathematics, music and painting begin, and the conditioned perspectives of history, meaning and style are transcended and sloughed away.






DIRECTIONS

Ateljeebesoeke: Vivian van der Merwe
59 Tiobelle Cres
59 Tiobelle Cres, Jamestown, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions