Ruhan du Toit live by Kapstadt Brauhaus Langebaan

Thu Aug 27, 19:30 - Thu Aug 27, 20:45

Kapstadt Brauhaus Langebaan

ABOUT

RUHAN DU TOIT IS TERUG!


Ná ’n UITVERKOOPTE vorige vertoning keer Ruhan du Toit terug vir nóg ’n onvergeetlike aand vol musiek, passie en van sy grootste treffers!


Met sy kragtige stem, opregte lirieke en ongelooflike verhoogteenwoordigheid het Ruhan gehore regoor Suid-Afrika bekoor – en hierdie vertoning beloof om geen uitsondering te wees nie.


Kom geniet al jou gunsteling liedjies, goeie geselskap en ’n aand wat jy nie wil misloop nie.


Belangrike Informasie:

Deure maak 18:00 oop.

Die vertoning begin om 19:30

Kapstadt Brauhaus is 'n operationele Restaurant en nie 'n Teater nie. Kos en drankies word bedien tydens die vertoning.

DIRECTIONS

Ruhan du Toit live by Kapstadt Brauhaus Langebaan
Kapstadt Brauhaus Langebaan
Mykonos Access Rd, Mykonos, Langebaan, 7357
Get Directions