Zaan & Tasché

Wed Oct 7, 18:00 - Wed Oct 7, 20:30

Jan Marais Natuurreservaat

ABOUT

Zaan Sonnekus beskryf sy werk as “alternatiewe rock met ’n sielvolle ruggraat”. Sy treffer, “Dood”, is ’n duet met Tasché, wat in 2019 op 18-jarige ouderdom die jongste (en eerste vroulike) wenner van The Voice SA was. Zaan en Tasché se musiek word gekenmerk deur emosionele eerlikheid, rou intensiteit en ’n moderne klank. Die konsert gaan die sterre oor die Jan Marais-natuurreservaat laat verskiet. Kom reeds om 18:00 vir Sossi (Augusta Zietsman) se “Oerkoek”-energie wat jou sal opwarm vir Zaan en Tasché om 19:00.




DIRECTIONS

Zaan & Tasché
Jan Marais Natuurreservaat
11 Marais Rd, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600
Get Directions