No under 16s

Ons is nog hier

Sat Oct 3, 10:00 - Sat Oct 10, 18:00

HMS Bloemhof-skoolsaal

ABOUT

FRINGE


Met Franka Kirby, Adri-Jo Waterboer, Cara Rossouw


Shanice, Simone en Layla beland in ’n geheimsinnige vertrek waar speletjies vinnig ’n onheilspellende toon aanneem. ’n Skokkende onthulling bring skuld, wantroue en woede na die oppervlak, terwyl simbole en geheime die werklikheid al hoe donkerder maak. Vasgevang tussen hoop en wanhoop word hul soeke na uitkoms ’n reis van herinnering en oorlewing. Wie ontsnap en wie bly agter? Ons is nog hier is een van vyf produksies wat vir die NATi Jong Sterre-projek gekeur is.


Regisseur Tamia Thompson

Skrywer Matthew Smith


Moontlik gemaak deur die Suidoosterfees, NATi, Jakes Gerwel-stigting, Kunstekaap







DIRECTIONS

Ons is nog hier
HMS Bloemhof-skoolsaal
35 Rhodes N Ave, Die Boord, Stellenbosch, 7613, South Africa
Get Directions