No under 16s

Beste van alle tye

Sat Oct 3, 13:00 - Wed Oct 7, 11:00

HMS Bloemhof-skoolsaal

ABOUT

FRINGE


Met Christie van Niekerk, Ané Koegelenberg


’n Satiriese blik op Afrikaner-wees in die 21ste eeu. Die stuk ontleed die politieke, maatskaplike, kulturele en absurde landskappe waarin Afrikaners/“Afrikaners”/Afrikaanssprekendes hulself bevind en uitleef. Van popmusiek tot piramideskemas, tafelgebede en ’n voorliefde vir die akuut – niks hier is heilig (of veilig) nie. ’n Karatewater-konkoksie van sketse, musiek, dans en parodieë. Beste van alle tye is met die Kanna vir beste komedie bekroon by vanjaar se KKNK.


Vervaardiger en verhoogbestuur Jeandré Charl Hammond

Regisseurs en skrywers Christie van Niekerk, Ané Koegelenberg







DIRECTIONS

Beste van alle tye
HMS Bloemhof-skoolsaal
35 Rhodes N Ave, Die Boord, Stellenbosch, 7613, South Africa
Get Directions