NOOT VIR NOOD KOORFEES
Wed Aug 5, 19:00 - Wed Aug 5, 20:30
Laerskool Tygerpoort
ABOUT
LAERSKOOL TYGERPOORT BIED AAN / PRESENTS:
Noot vir Nood Koorfees, ten bate van NCPD onder die vaandel van Gigs for Good.
Gigs for Good is ’n dinamiese nasionale inisiatief van die Nasionale Raad vir Persone met Gestremdhede (NCPD) wat kunstenaars, kore, gehore en gemeenskappe saambring om deur die uitvoerende kunste ’n betekenisvolle verskil te maak vir persone met gestremdhede in Suid-Afrika.
Die Noot vir Nood Konsertreeks vorm deel hiervan en bied gehore ’n aand van musiek, samesyn en hoop, waar kreatiwiteit omskep word in daadwerklike impak.
Gigs for Good, an initiative of the NCPD, brings artists, choirs and communities together to make a difference in the lives of persons with disabilities through the performing arts.
The Noot vir Nood Concert Series offers an inspiring evening of music, connection and hope in support of this cause.
Program:
· Tygieland-koor
· Trans-Oranje Skool vir Dowes
· Tygerpoort Marimba-groep
· Laerskool Monumentpark Juniorkoor
· Laerskool Tygerpoort Juniorkoor
· Laerskool Tygerpoort Seniorkoor
· Singfonix Mans-ensemble
Tyd / Time: 19:00
Kaartjies / Tickets: R100 per sitplek / seat
Plek / Place: Laerskool Tygerpoort Skoolsaal
Adres / Address: Laerskool Tygerpoort
41 Henry Road, Shere AH