For wheelchair-accessible ticket bookings, please contact the Woordfees office on 072 231 7073 or email [email protected]. We'd be happy to assist you.
Family friendly

Neil Diamond onder die platespeler

Fri Oct 9, 19:30 - Fri Oct 9, 21:00

HMS Bloemhof-sentrum

ABOUT

Met Koos van der Merwe (stem en kitaar), Ryno Grobbelaar (kitaar), Hanley Jumat (kitaar)


In die middel van die 1970's lê ’n jong verliefde wat tot dusver die koue skouer gekry het, onder ’n Philips-platespeler, na die album Hot August Night en luister, want Neil Diamond verstaan... Koos van der Merwe vertel stories en sing oor die hart se hunkerings en herinneringe – van treffers deur Neil Diamond, Leonard Cohen, Jacques Brel en Bob Dylan tot sy eie wysies en gedigte uit sy nuwe digbundel, Die armkant van rykdom.


BESPREEK JOU PAKEER EN PENDELDIENS NA WOORDFEES-OPTREDES

DIRECTIONS

Neil Diamond onder die platespeler
HMS Bloemhof-sentrum
35 Rhodes N Ave, Die Boord, Stellenbosch, 7613, South Africa
Get Directions

DISCOVER