Family friendly
Joshua na die Reën: Noorderlig
Thu Oct 8, 16:00 - Thu Oct 8, 17:30
HMS Bloemhof-skoolsaal
ABOUT
Met Jacques de Villiers (klavier, akoestiek, stem), Stephen Kosterman (elektriese kitaar), Raziela Kosterman (viool), Lardo de Beer (tromme), Stanley June (baskitaar), Jacques Scorgie (klankingenieur)
Soos wat sonstof die aarde se atmosfeer binnedring, word daar in die wrywing lig geskep. Die Noorderligte is ‘n natuurverskynsel wat ‘n “anderwêreldse” ervaring uitgiet oor diegene wat dit aanskou. Daar was ‘n dag toe jý hierdie aarde se atmosfeer binnegedring het. Kom saam met ons op ‘n musiekavontuur.
DIRECTIONS
Joshua na die Reën: Noorderlig
HMS Bloemhof-skoolsaal
35 Rhodes N Ave, Die Boord, Stellenbosch, 7613, South Africa
Get Directions