No under 16s

Diva: Amanda Strydom

Sat Oct 3, 15:30 - Sun Oct 4, 16:40

Drostdy-teater

ABOUT

Met Amanda Strydom, Coenraad Rall (klavier)


Tussen die hoë kantoorblokke in ’n groot stad staan die Diva – eens ’n glansryke teater, maar vandag ’n tragiese skaduwee van wat dit toentertyd was. In die kleedkamer sit ’n ou chanteuse voor die spieël. Beatrice le Seur (eens Bets le Roux van Fordsburg) onthou die ou dae en die glorie van ’n tyd toe mense nog opgetof het vir die teater. Die tyd stap aan en die Diva is in die mark, maar solank Beatrice haar woorde kan onthou, sal sy sing. Strydom kyk met nostalgie, deernis en humor na grepies uit die Afrikaanse teatergeskiedenis en verganklikheid.


Regisseur Christo Davids

Musikale regisseur Coenraad Rall





DIRECTIONS

Diva: Amanda Strydom
Drostdy-teater
48 Alexander St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions