Boerlesque
Mon Oct 5, 19:30 - Fri Oct 9, 17:50
Drostdy-teater
ABOUT
Met Roland du Preez, Celeste Loots
Boerlesque is Afrikaans se verjaardagpartytjie. Afrikaans het verlede jaar amptelik 100 jaar geword, en ons vier dit met 'n kabaret! Boerlesque is beïnvloed deur drag en kabaret, en gevul met sang, choreografie en spitsvondige koorkomedie. Dit is ‘n vertoning vir gemarginaliseerde Afrikaners, 'n viering van Afrikaans deur mense wat soms sukkel om tuis te voel in die taal: queers, femmes en mense van kleur, onder andere.
Boerlesque is vir diegene wat lief is vir Afrikaanse kultuur en mense wat dink Afrikaans is 'n bietjie beknop. Aan wie behoort Afrikaans?
Vervaardiger Remedy-produksies
Regisseur Bianca Flanders
Skrywer Roland du Preez
Choreografie, ontwerp Bianca Flanders, Roland du Preez
***********************************************************************************************
With Roland du Preez, Celeste Loots
Afrikaans is officially 100 years old, and we’re celebrating with a cabaret by those who sometimes struggle to feel at home in Afrikaans: queers, femmes, people of colour and others. Influenced by drag and cabaret, and filled with song, choreography and witty chorus comedy, it's for everyone. Together we’ll laugh, sing, and play as we ask the provocative question: who does Afrikaans really belong to?
Producer Remedy Productions
Director Bianca Flanders
Writer Roland du Preez
Choreography and Design Bianca Flanders, Roland du Preez