Die ontwording van Lavinia Niemandt

Fri Jul 24, 19:00 - Fri Jul 24, 19:50

Adam Small Theatre Complex, Stellenbosch

ABOUT

Psigologiese riller

PG13 | SV


Geskryf deur Lea Steenkamp

Regisseur Lea Steenkamp

Verhoogbestuurder Heila Hugo

Assistentverhoogbestuurder Elmi Young

Rekwisiete-assistent Marténet Stander

Met Mila Sobolewski; Jean Retief; Ben van der Walt; Aaminah Souma; Chloe Francis


Êrens in die Kaap gedurende die vroeë 1800s moet 'n jong Trekker-paartjie noodgedwonge skuiling soek in 'n grot nadat hul osse onverklaarbaar siek raak. Terwyl hulle vir die donker nag regmaak, kom tragiese gebeure van voor hul troue hulle by spook. Soos die son sak, word die aard van hul verhouding op sy kop gedraai. Donker skaduwees verskyn en saai verwarring. Wat is eg en wat nie? Hoe ver sal hulle gaan om te oorleef en hulself te bevry?





DIRECTIONS

Die ontwording van Lavinia Niemandt
Adam Small Theatre Complex, Stellenbosch
15 Victoria St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions