Die stilte van die wind

Wed Jul 22, 18:00 - Wed Jul 22, 18:50

Adam Small Theatre Complex, Stellenbosch

ABOUT

Magiese realisme

Geen ouderdomsbeperking


Geskryf deur Kaydan Shand

Regisseur Kaydan Shand

Verhoogbestuurder Somari Ryan

Assistenverhoogbestuurder Kate Cornelissen

Met Khian van der Boon; Jaziél Burrows; Greta Maschke


‘n Wind waai deur die huis en vul elke vertrek met die gewig van verlies. Gekleë in swart, probeer Elias en Ilne sin maak van ‘n afwesigheid wat, vreemd genoeg, alles oorheers. Asof iets of iemand nog daar is. Wanneer Lidia, onverwags ná jare opdaag, begin die grens tussen die hede en die verlede vervaag. Terwyl die wind aanhou waai, word dit al hoe duideliker dat sommige dinge nooit werklik stil word nie.



DIRECTIONS

Die stilte van die wind
Adam Small Theatre Complex, Stellenbosch
15 Victoria St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions