Street Trash

Mon Oct 5, 20:00 - Mon Oct 5, 21:26

Road House Cinema at The Neelsie

ABOUT

2024


Met Sean Cameron Michael, Donna Cormack-Thomson, Joe Vaz, Lloyd Martinez Newkirk, Shuraigh Meyer, Gary Green, Warrick Grier, Andrew Roux, Ryan Kruger


In die jaar 2050 het wêreldwye ekonomiese onrus die middelklas in Kaapstad vernietig en in ultrarykes en haweloses verdeel. Ronald en ’n groep van sy hawelose buitestandervriende ontdek 'n komplot van die plaaslike regering om met ’n bose chemiese middel genaamd V al die laaste hawelose mense in die stad uit te wis. Die film word gevolg deur ’n V&A met die filmmakers.


Vervaardigers Justin A. Martell, Matt Manjourides, David Franciscus, Ryan Kruger

Regisseur Ryan Kruger

Skrywers Ryan Kruger, James C. Williamson

Gegrond op Street Trash (1987) deur J. Michael Muro en Roy Frumkes

Kinematograaf Fabian Vettiger

Redigeerder Stephen du Plessis

Musiek Ebenhaezer Smal


86 min







DIRECTIONS

Street Trash
Road House Cinema at The Neelsie
7 De Beer Rd, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions