No under 16s

Poesboekies

Mon Oct 5, 19:30 - Mon Oct 5, 19:48

Road House Cinema at The Neelsie

ABOUT

1999


Hierdie viering van die vergete Suid-Afrikaanse “prentjieverhaal”-kultuur soos Swart luiperd en Grensvegter, ook bekend as poesboekies, is in die laat 1990's deur Robbie Thorpe en Lloyd Ross vervaardig. Conrad Botes hou vol Tessa wou nie vir ons ’n onderhoud gee nie, maar Beau Brummel wou baie graag.


13 min


DIRECTIONS

Poesboekies
Road House Cinema at The Neelsie
7 De Beer Rd, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions