No under 13s
Voëlvry: The Movie
Mon Oct 5, 18:30 - Thu Oct 8, 17:10
Road House Cinema at The Neelsie
ABOUT
2002
Met Johannes Kerkorrel & Die Gereformeerde Blues Band, Koos Kombuis, Bernoldus Niemand, Dagga-Dirk Uys
Dis die jaar 1989, Suid-Afrika. Die apartheidsregime wankel. 'n Finale stoot word aan die Afrikanermonoliet gegee deur sy eie kinders wat die reg eis om vrede bo oorlog te kies. Die rolprent fokus op die omstrede twee maande lange musiektoer wat 'n streep deur die land gebrand het...
Regisseur, redakteur, kinematograaf en vervaardiger Lloyd Ross
70 min
DIRECTIONS
Voëlvry: The Movie
Road House Cinema at The Neelsie
7 De Beer Rd, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions