Wed Aug 5, 18:30 - Wed Aug 5, 19:30
Bloemhof Skoolsaal
Kom geniet `n aand gevul met die betowerende klanke van die Bloemhof-musiektalent!
5 Aug | 18:30 | Bloemhof Skoolsaal (ingang by die hoofingang)
Daar sal geen kaartjies by die deure beskikbaar wees nie. Kaartjies is slegs op Quicket beskikbaar.