Twee siele, een omhelsing
Wed Oct 7, 19:30 - Fri Oct 9, 20:30
Old Conservatory of Music
ABOUT
Met Shaun Oelf, Ramsey Devin Lewis, Craig Katts
Tango behels nie bloot die bemeestering van ’n paar danspassies nie, maar die ontwaking van teenwoordigheid. In die omhelsing ontdek jy hoe om vas te hou én vasgehou te word, hoe om die stiltes te vertrou, en hoe om sonder woorde ’n konneksie te vorm. Tango word uiteindelik ’n studie in menswees, ’n totale herbedrading vir hoe ons ervaar, asemhaal en aansluiting vind.
Vervaardiger De Klerk Oelofse
Regisseur Ina Wichterich
Choreografie Ina Wichterich en die geselskap
Produksieontwerp Wolf Britz
Klankontwerp Charl-Johan Lingenfelder
Ondersteun deur die Toyota Stellenbosch Woordfees en Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK)
**************************************************************************************************
With Shaun Oelf, Ramsey Devin Lewis, Craig Katts
Tango is not about perfecting steps – it’s about awakening presence. In its embrace, you discover how to hold and be held, how to trust stillness, and how to connect beyond words. Tango becomes a practice in being human, rewiring how you sense, breathe, and relate.
Producer De Klerk Oelofse
Director Ina Wichterich
Choreography Ina Wichterich and The Company
Production Design Wolf Britz
Sound Design Charl-Johan Lingenfelder
Supported by Toyota Stellenbosch Woordfees & Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK)