Family friendly

Stapstories en sonopkoms

Sat Oct 10, 06:00 - Sat Oct 10, 09:00

Villa Verde

ABOUT

Met Sophia van Taak en Austin Lawrence


Begin die dag vroegoggend tussen die berge van die skilderagtige Dwarsriviervallei. Die sirkelroete loop van Villa Verde in Johannesdal tot by Silvermyn en weer terug, en ingesluit by jou staptog is stories, natuurskoon en vars berglug. Terug by Villa Verde wag ’n ligte ontbyt. Verversings onderweg ingesluit.


Ondersteun deur Visit Stellenbosch

Let wel: Pendeldiensbussies ry nie tot in Pniel nie, gebruik asb eie vervoer.



DIRECTIONS

Stapstories en sonopkoms
Villa Verde
Stellenbosch, Farm, 1211 Main Road, Johannesdal, 7681, South Africa
Get Directions