Argitektoniese wandeling: MIDDEDORP
Mon Oct 5, 17:00 - Fri Oct 9, 10:50
Vertrek vanaf Erfurthuis
ABOUT
Wil jy self beleef hoe opwindend-interessant geboue die storie van ’n dorp kan vertel? Die kultuurhistorikus Matilda Burden sal jou met nuwe oë laat kyk na die hart van die Eikestad met sy argitektoniese juwele. Twee verskillende roetes word op alternatiewe dae aangebied:
ROETE 1: MIDDEDORP 50 min
5 en 7 OKT 17:00 | 6 en 9 OKT 10:00
R60 | R90 by die deur
DIRECTIONS
Argitektoniese wandeling: MIDDEDORP
Vertrek vanaf Erfurthuis
37 Ryneveld St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600
Get Directions