Bieruur met Beer
Mon Oct 5, 17:15 - Thu Oct 8, 18:15
RSG/ATKV-vierkant
ABOUT
VIA se gewilde algemenekennisspeletjie Slim vang sy baas is terug by die Toyota Stellenbosch Woordfees. Kom kuier saam, speel saam en geniet ’n gratis bier met VIA se slimste gasheer, Beer Adriaanse. Dit is mos ’n wenkombinasie wat net ’n plesierigheid kan afgee!
Om jou gratis bier te ontvang, bespreek op Quicket.
Ondersteun deur VIA
DIRECTIONS
Bieruur met Beer
RSG/ATKV-vierkant
Sasol Art Museum, 52 Ryneveld St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions