Family friendly

Die geskiedenis van braaibroodjies

Fri Oct 9, 17:30 - Fri Oct 9, 18:30

EasyEquities Skrywerskamer

ABOUT

Aangebied deur Flyleaf


Die geskiedenis van braaibroodjies volg Frans de Villiers wat die storie van hierdie klassieke braaikos naspoor. Hy kyk 300 jaar terug in die geskiedenis en bestudeer ou resepteboeke, krap in kerkargiewe rond en vind leidrade en bestanddele in boerekalenders, reisjoernale, VOC-korrespondensie, koerante en tydskrifte. Natuurlik kry hy ook honderde handgeskrewe familieresepte onder oë. Wat hy ontdek, is meer as ’n ontstaansverhaal: Dit is die geskiedenis van Afrikaners, vertel deur vuur, witbrood, kaas, uie, tamaties en – of jy daarvan hou of nie – blatjang.



*******************************************************************************************


Presented by Flyleaf


The history of braaibroodjies follows Frans de Villiers as he traces the story of this braai classic. He looks back 300 years as he studies old recipe books, digs around in church archives, and finds clues and ingredients in farmers' almanacs, travel journals, VOC correspondence, newspapers and magazines. Naturally, he also gets to examine hundreds of handwritten family recipes. What he discovers is more than an origin story: it is the history of Afrikaners, told through fire, white bread, cheese, onions, tomatoes, and – whether you like it or not – chutney.



DIRECTIONS

Die geskiedenis van braaibroodjies
EasyEquities Skrywerskamer
39 Ryneveld St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions