Klyntji-klub

Sat Oct 10, 18:00 - Sat Oct 10, 23:00

Aandklas Stellenbosch

ABOUT

Aangebied deur klyntji.com


Ons Klyntji is die eerste en oudste Afrikaanse tydskrif wat in 1896 gestig is. Dit herleef in die 1940’s-’50’s, daarna in die 1990’s en sedertdien verskyn die gedrukte Ons Klyntji- literêre zine steeds elke jaar. Klyntji.com bestaan van 2014 af en is ’n onafhanklike webjoernaal wat fokus op diverse en progressiewe kuns en kultuur. Kom vier en bevraagteken 130 jaar sedert die eerste Ons Klyntji verskyn het.


In samewerking met Jaco van der Merwe (Wêreld) en die kunstenaars Die Hotel Henry, Jason B, Gktimo & Chefstibo, Dierbaar, Ultra-Mal, ’n surprise DJ en ander. Laatmiddag tot donkernag. Klyn begin, aanhou win. #klyntjiklub


*******************************************************************************************************************************


Presented by klyntji.com


Ons Klyntji is the first and oldest Afrikaans magazine, founded in 1896. It was revived in the 1940s–50s, again in the 1990s, and the printed Ons Klyntji literary zine has appeared annually mostly ever since. Klyntji.com was established in 2014 as an independent webzine focusing on diverse and progressive art and culture. Join us as we celebrate and interrogate 130 years of Ons Klyntji . Late afternoon until the dead of night. "Klyn begin, anhou win". #klyntjiklub


In collaboration with Jaco van der Merwe (Wêreld) and artists Die Hotel Henry, Jason B, Gktimo & Chefstibo, Dierbaar, Ultra-Mal, a surprise DJ, and others.


DIRECTIONS

Klyntji-klub
Aandklas Stellenbosch
43 Bird St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions